Satya Bhabha

Satya Bhabha
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Satya Bhabha (gebore 13 Desember 1983) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scott Pilgrim vs. the World (2010) en Fair Game (2010), en in die televisiereeks Sense8 (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search